Geverifieerde Resensie
Cannonville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cannonville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
"Unfortunately only a few restaurant options in Colchester. Very short drive to Port Elizabeth though. "
"Hierdie is oulike plek as jy van visvang hou en 'n bootmens is. Ontspanne, maar nie veel anders om te doen nie."
"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"
"Die Sondagsrivier omgewing is baie mooi en die restaurant is knus en die kos lekker. "
"A bit dry when we arrived, but they are in a middle of a drought, so cannot blame anyone. Better than staying close to main camp as you have easier access to Colchester and civilisation, with as easy access to both the park and Sunday's River."
"Pragtige, skoon rivierloop en groot sand strand. Onbeskryflik mooi - nog nie oorbevolk nie."
"Grunters restaurant down the road for good food and village atmosphere. Addo Elephant Park entrance about a km away."
"We only had an overnight stay, but being on the N2 close to PE and Grahamstown makes it a lovely place to stay with easy access to Addo and we enjoyed the zipline at Addo Adrenalin as well."
"Situated on the banks of the Sondagsrivier, close to a popular pub for lunches and with a shopping centre in close proximity."
"Cannonville is perfectly situated to tour the area. Near to everything, but quiet. The hosts are absolutely fantastic!"
"Dit is naby genoeg aan die Addo Olifantpark en reisgidse is beskikbaar om jou te neem. Dit is dus nie nodig om met jou eie vervoer op die grondpaaie te ry nie."
"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."
"As jy in een van die gastehuise teen die rivier bly, moontlik, maar andersins is daar bitter min om te doen behalwe om Addo toe te gaan as jy nie visvang of op die rivier in 'n bootjie rondjaag nie."