Geverifieerde Resensie
Cederberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 974 resensies.
"Lovely area with the combination of mountain walks and citrus groves."
"Dis bitter klein en restaurante is maar skaars, maar as jy móét eet, gaan na Bydidam, daar's 'n restaurant met die naam Salome's Grapevine."
"The most amazing rock lands, views and perfect peace and tranquillity. Nice and romantic getaway, if you like the outdoors."
"Daar is heelwat te sien in Clanwilliam. Covid het ongelukkig ook 'n rol gespeel aangesien sekere plekke (fabrieke ens.) nie toeriste inlaat nie, a.g.v. van Covid."
"Het die eens mooi dorp deurkruis, vandaar die lae stertoekenning. Die pragtige landerye en Sederbergroetes sorg vir ideale dag uitstappies, deur natuurliefhebbers en mense wat van rustigheid hou!"
"Interessante dorp met heelwat om te doen. Van die museum, Rooibos-winkel, eetplekke, ens. Die wonderskoon-natuur is wat my die meeste van die dorp sal bybly."
"Clanwilliam is a typically small, rural town. The drives are beautiful and range from huge rocky outcrops to rolling valleys. Very pleasant to get away from the hum-drum of city dwelling."