Geverifieerde Resensie
Clanwilliam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clanwilliam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 562 resensies.
"Clanwilliam het 'n mooi geskiedeniserfenis. 'n Bietjie meer kan gedoen word vir algemene netheid. Parkstraat is 'n geskiedkundige deel van die dorp. Meer kan gedoen word om die straat in sy geheel 'n historiese karakter te gee deur die paar verwaarloosde persele op te knap."
"Toerisme-aktiwiteite was gesluit wat nogal verrassend was insluitende die toerisme-inligtingskantoor en die rooibosteesentrum!"
"Not much on offer if you're just staying in the town, but the resorts are really lovely."
"Clanwilliam is quite run-down. We noticed on a Monday none of the restaurants were open despite Google saying they were."
"Lieflike dorpie met pragtige uitsigte. Die weer is aangenaam en warm en wonderlik vir swem. Daar is genoeg om te doen vir oud en jonk. Besoek gerus Clanwilliam."
"The most amazing rock lands, views and perfect peace and tranquillity. Nice and romantic getaway, if you like the outdoors."
"Daar is heelwat te sien in Clanwilliam. Covid het ongelukkig ook 'n rol gespeel aangesien sekere plekke (fabrieke ens.) nie toeriste inlaat nie, a.g.v. van Covid."
"Interessante dorp met heelwat om te doen. Van die museum, Rooibos-winkel, eetplekke, ens. Die wonderskoon-natuur is wat my die meeste van die dorp sal bybly."
"Clanwilliam is a typically small, rural town. The drives are beautiful and range from huge rocky outcrops to rolling valleys. Very pleasant to get away from the hum-drum of city dwelling."
"It is great as a stop-over for people wishing to explore the Cederberg and surrounding areas."