Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3984 resensies.
"Die dorpie bied iets van alles. Heerlike kuier- en eetplekke. Die omgewing is fantasties, die Goldengate area, die berge en uitsig, is so mooi. Baie staproetes in die area."
"Bit of a tourist trap, but nevertheless presents a lot of options for the visitor to choose from."
"Clarens has so much to offer, from arts and crafts, to the best variety of places to eat and the exploration never stops. A must for a weekend getaway."
"Clarens is so 'n mooi wegwaan dorpie ingenessel in so mooie natuur. Die een ding is wat mag pla is die aanhangers wat by mens se kar en in die straat jou kom pester en jou kar probeer was sonder dat jy dit gevra het. "
"Ons was al daar, maar dit was dié keer net nie dieselfde nie. Al die winkels was nie oop nie en die ander het ons nie aangestaan nie. Van die eetplekke was al vroeg toe - het wel toe plekkie gekry en lekker geëet."