Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Colesberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Colesberg akkommodasie
53 lekke plekke om te bly
Gariepview bied oornagverblyf en is op die gasheer se perseel teen die bergkant geleë, naby die Gariepdam. Hierdie ...
Karoo Queen Houseboat is 'n luukse huisboot op die Gariepdam. Dit is ideaal vir familie en vriende wat vir vieringe...
Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg gel...
Kareefontein is op 'n Merino-skaapplaas geleë wat sowat 30 km vanaf Gariepdam en net 23 km vanaf die N1 is. Die hui...
Breaking Dawn is 'n gastehuis langs die N9 tussen Johannesburg en die Tuinroete en bied die ideale oornagverblyf. ...