Indien jy Colesberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Colesberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Colesberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Colesberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Colesberg akkommodasie
50 lekke plekke om te bly
The Station Master's House is 'n rustieke en bekoorlike plaashuis wat in die hartjie van die Karoo geleë is. Hierdi...
Snobs Coffee Roastery and Rooms is in Trompsburg, net 2 minute se ry van die N1 af. Dié dorpie is 120 km suid van B...
Whispering Hope Gasteplaas bied ontspannende selfsorgverblyf op 'n plaas in die Karoo, 40 km vanaf Richmond in die ...
Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfonte...
The Farmhouse is 'n lieflike, ruim selfsorgvakansiehuis op 'n plaas sowat 70 km vanaf De Aar in die Noord-Kaap. Dit...
Morsfontein Farmhouse
Morsfontein Farmhouse is 'n ruim plaashuis op 'n skaapplaas naby die R56-pad net 11 km vanaf Steynsburg. Dit kan di...
Jakkals se gat is 'n knus selfsorghouthuisie op 'n plaas 40 km vanaf Bethulie in die Vrystaat. Die huisie is ideaal...
Asem suiwer Karoo-lug in by Asemskep, in die hartjie van die Karoo. Asemskep is op 'n werkende plaas 40 km buite Mi...