Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Constantia Wynroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Constantia Wynroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Constantia Wynroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Constantia Wine Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Constantia Wynroete akkommodasie

Bladsy 2 - 64 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Hidden Way Self-catering Cottage is op 'n stil pypsteelerf in Constantia in Kaapstad geleë. Die verblyf is net 'n e...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 207
per nag (plek vir 2)

Glen Avon Lodge is in die rustige Constantia-vallei geleë, omring deur die voorheuwels van die majestueuse Constant...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 207
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R3 500
per nag, vir 2 mense

Villa Coloniale Private Luxury Retreat is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die Constantia-vallei. Die gastehu...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense

Camelot in Constantia is 'n pragtige gemeubileerde selfsorggaste-suite met sy eie privaat ingang in die hartjie van...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense

Villa Karibu

Selfsorg in | Tokai, TokaiConstantia Wynroete
Vanaf
R4 018
per nag (plek vir 6)

Villa Karibu is 'n selfsorghuis in Tokai, 'n voorstad van Kaapstad, aan die voet van die Constantianberg wat deel v...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R4 018
per nag (plek vir 6)

Wine Down

Gastehuis in | Bel Ombre, Bel OmbreConstantia Wynroete
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)

Wine Down is 'n betowerende wynlandtoevlugsoord in die hartjie van Constantia, Kaapstad. Dit is in 'n asemrowende o...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)

Willow Way

Selfsorg in | Constantia Valley, Constantia ValleyConstantia Wynroete
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Willow Way is 'n stylvolle selfsorgkothuis in Constantia in 'n rustige tuin met pragtige uitsigte op die Constantia...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense

The Strawberry Lane

Gastehuis in | Constantia, ConstantiaConstantia Wynroete
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

The Strawberry Lane is in die hartjie van die boomryke Belle Constantia geleë, naby die Constantiaberg, bekroonde w...

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R5 750
per nag (plek vir 8)

Witteboomen Forest Cottage is 'n selfsorghuis in die Constantia Wynlande in Kaapstad. Die huis is ideaal vir vriend...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R5 750
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oorn...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem