Geverifieerde Resensie
Dan Pienaar
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dan Pienaar bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 91 resensies.
"Ons sal Dan Pienaar as 'n toeristebestemming aanbeveel. Baie sentraal geleë en 'n baie netjiese voorstad."
"Baie mooi ouer deel van Bloemfontein en naby winkelsentrums, skole en besienswaardighede."
"This was our first time to Bloemfontein and what we saw in the short time we were in the Suburb of Dan Pienaar, we were very impressed. We will definitely be back."
"Onregverdige vraag: my ouers het jare in Dan Pienaar gebly. So vir my was dit nostalgies."