Geverifieerde Resensie
Dan Pienaar
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dan Pienaar bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 91 resensies.
"Heel wat winkelsentrums as jy vinnig iets wil kry. Die area waar ek was, was 'n stil gedeelte van Dan Pienaar."
"59 Plenty is 'n heerlike restaurantjie in die omgewing vir ontbyt en lieflike koffie deur die dag!"
"Het in Dan Pienaar grootgeword en is al 30 jaar in Pretoria. Nog net so aangenaam."
"Atmosfeer is rustig, ligging is redelik naby stad, munisipaliteit onderhou area goed (en dit tel deesdae baie!) "
"Dit is naby alles en baie gerieflik vir enige besoeker aan Bleomfontein"
"As dit net vir oornag is voldoen dit aan die nodige behoeftes van 'n toeris."
"Dit is naby die skool in 'n baie rustige area, gerieflik vir funksie by die skool en baie sentraal geleë naby die wonderlike Oliewenhuis museum en venue."