Indien jy Danabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Danabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Danabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dana Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Danabaai akkommodasie
84 lekke plekke om te bly
Suikerbos Huisje
Suikerbos Huisje bied selfsorgverblyf in 'n losstaande kothuis wat op die eienaar se perseel in Danabaai geleë is. ...
Malva Manor
Malva Manor is 'n lieflike tweeslaapkamerhuis in Danabaai, Mosselbaai. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 4 ga...
Lekke by die See
Lekke by die See is in 'n selfsorg-houthuis in Danabaai met slaapplek vir 6 gaste. Die eienaars bly op die boonste ...
View on 42 bied gerieflike selfsorgverblyf in Danabaai en is 1 km van die strand af. Die naaste swemstrand is Santo...
Plankiesplesier
Nature's View
Nature's View is in die skilderagtige omgewing van Mosselbaai en bied verblyf met 'n rustige tuinuitsig net 1,6 km ...
Villa Dubaai 2 is 'n knus selfsorgwoonstelletjie met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van ...