Geverifieerde Resensie
Dana Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dana Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 73 resensies.
"Die plek is netjies en skoon en word goed onderhou. Die mense in Danabaai is baie vriendelik en behulpsaam."
"So effense afstand vanaf hoofstrande soos Diazstrand en Hartenbos, maar heerlik rustig na die gewoel van baie mense."
"Danabaai is 'n lieflike dorp as jy net wil ontspan maar tog ook naby genoeg aan ander groter dorpe as jy bietjie wil rondry en dinge gaan doen. "