Geverifieerde Resensie
De Doorns
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in De Doorns bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
"There's not much to do other than to drive back to Worcester. But if you go there to relax and don't worry about tourist attractions."
"Ons het Die Veldskoen padstal en wynkelders besoek en almal was baie vriendelik. Dit en die goeie diens het uitgestaan bo alles. Wingerde ook pragtig!"
"Für einen zwischstopp gut geignet. Schön gelegen. Essen im Golf Club Restaurant zu empfehlen."