Geverifieerde Resensie
Diaz Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Diaz Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Baie skoon strand. Ons het die voorreg gehad om die baba robbe te help wat uitgespoel het. My kinders is 5 en 7 so vir hulle was dit amazing om dit te beleef."