Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Dolphin Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dolphin Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 551 resensies.

Willard's Beach, Dolfynkus

At Ballito Manor View

"Willard's Beach was baie lekker."

Willard's Beach, Dolfynkus

205 Les Mouettes

"Nie 'n veilige swemstrand nie."

Willard's Beach, Dolfynkus

Bermuda 306

"Baie veilig en skoon."

Salt Rock, Dolfynkus

Fairways Boutique Hotel

"Lekker klein plek om vakansie te gaan hou. Strand is redelik skoon, maar twyfel of dit werklik van Blouvlag-standaard is en het die getypoel baie geniet."

Shaka's Rock, Dolfynkus

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Heerlik sentraal, lieflike strandjies aan weerskante. Genoeg om te doen. Sal beslis Shaka's Rock aanbeveel en self teruggaan."

Zimbali Estate, Dolfynkus

13 Yellow Wood

"Zimbali is beslis vyfster-kwaliteit! Al die lieflike swembaddens om van te kies om in te swem is net groot bederf. Al wat ek kon wens is dat ons toegangkaartjies by die woudgedeelte van die estate kon ingaan, want ek sou dit graag vir my dogter wou wys."

Willard's Beach, Dolfynkus

21 Kamari

"The beaches were very clean."

Willard's Beach, Dolfynkus

At Ballito Manor View

"Regtig 'n mooi strand om al langs te loop. "

Thompsonsbaai, Dolfynkus

18 The Islands

"Ballito-omgewing het in 'n wolkekrabber-omgewing verander. Die strande ly skipbreuk met die Suidkus en die Suid-Kaap. Die eetplekke is ongelooflik duur en van die restaurante het onsmaaklike kos."

Dolfynkus

15 Sunrise Beach

"Beslis die plek waar jy will wees as jy rustigheid will hê. Indien jy van die naglewe hou, is die opsies maar 'n bietjie skraal. Afgesien daarvan is daar geen klagtes nie. Die strande was netjies en skoon en die mense vriendelik. Sal defintief weer gaan."

Zimbali Estate, Dolfynkus

Zimbali Golf Estate House

"Zimbali is 'n paradys! Baie veilig met wêreldklas geriewe en iets vir die hele gesin om te doen."

Sheffield Beach, Dolfynkus

Villa Royale 402

"Die uitsig is pragtig en dit is 'n stil omgewing."

Shaka's Rock, Dolfynkus

Villa L'apparita

"Only problem: over crowded on New Year's day."

Sheffield Beach, Dolfynkus

Villa Royale 2

"Would definitely book again in the area."

Shaka's Rock, Dolfynkus

Ocean View Villas

"Flag Animal Farm is 'n wonderlike uitstappie vir die kinders! Probeer ook Waterberry Cafe in Ballito - baie kindervriendelik!"

Salt Rock, Dolfynkus

The Saffron House

"Lekker rustig al is dit oor die besige vakansietyd."

Willard's Beach, Dolfynkus

Bermuda 303

"Williard Beach het ongelukkig 'n baie onveilige strand geword. Die hele swemarea is 'n klipbank en dit raak onmoontlik om sonder swemskoene te swem. Daar was deurgaans kinders wat kleiner beserings opgedoen het agv die klipbanke in die swemarea."

Willard's Beach, Dolfynkus

8 Thira

"Dit Is 'n baie lekker strand! "

Dolfynkus

Sunrise Beach View

"We loved Zinnkwazi and Umhlanga and Umdloti more."

Thompsonsbaai, Dolfynkus

Perissa 67

"Baie goeie instandhouding en geriewe!"

Shaka's Rock, Dolfynkus

42 Chaka's Cove

"Die nabygeleë Flag Animal Farm is besonders."

Thompsonsbaai, Dolfynkus

23 Pyrgos

"Strandjies kort so bietjie aandag deur papiere en bottels ná hoogwater op te tel. "

Willard's Beach, Dolfynkus

Bermuda 303

"Pragtige strand wat perfek is vir gesinne met klein kinders"

Shaka's Rock, Dolfynkus

Aruba 32

"Not much entertainment out of season."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang