Geverifieerde Resensie
Donkerhoek
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Donkerhoek bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
"We were there for a wedding, so didn't manage to see much of the surrounding area."
"Baie vriendelike mense, almal wil net gesels en help waar hulle kan."
"Donkerhoek has many wedding venues and is very quiet. Not sure I would holiday in the area unless I was going to Cullinan which is nearby. "
"Donkerhoek is 'n mooi plek, baie dierelewe en plase. Dis ook baie gerieflik dat so 'n plek so naby aan die stad is."
"Cullinan was baie interessant. Ek sal dit as 'n toeristebestemming aanbeveel."