Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
663 lekke plekke om te bly
Highover Farm is in die KwaZulu-Natalse Middellande, 23 km vanaf die dorpie Mooirivier. Die plaas het 2 visvangdamm...
The Field Cottage @ Mont Plaisir Guest Farm is 'n bekoorlike selfsorgverblyf met 'n grasdak, wat van sandsteen gebo...
Rhino Retreat is in Clarens, net 1 km vanaf die middedorp se talle winkels, restaurant, besienswaardighede en aktiw...
Birchwood A & B @ Clarens is in Clarens in die voorheuwels van die majestueuse Maluti- en Rooiberg-bergreekse geleë...
Neethling's Corner is 'n selfsorghuis naby Clarens se middedorp met 'n pragtige uitsig. Die huis is geskik vir 6 ...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer