Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
665 lekke plekke om te bly
Villa Vista Bonita 63 is 'n selfsorg-villa in die Clarens Golf and Leisure Estate. Villa Vista Bonita 63 het slaa...
Highover Farm is in die KwaZulu-Natalse Middellande, 23 km vanaf die dorpie Mooirivier. Die plaas het 2 visvangdamm...
Skylight Guest House is 'n gastehuis wat deur 'n gesin besit en bestuur word en bied gehalte-oornagverblyf in Harri...
Clivia Hill is geleë langs die Bell Park Dam in die sentrale Drakensberge se Sjampanjevallei in KwaZulu-Natal, en b...
Riverside Cottages bied verblyf op 'n pekanneutplaas op die oewer van die Sterkspruit-rivier naby Winterton in die ...
Clarens Escape is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se woonerf in Clarens, 'n dorp in die voorheuwels van die Malut...
The Border Post bied gerieflike oornag- en B&B-verblyf op 'n plaas aan die bokant van die Oliviershoekpas. Dit het ...
Leliehoek is 'n gerieflike kothuis in Clarens en dit grens aan die Clarens Bewarea met lieflike voetslaanroetes. Di...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer