Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
661 lekke plekke om te bly
Protea by Marriott Hotel Harrismith Montrose is in Swinburne, 30 km vanaf Harrismith, wat dit perfek maak vir gaste...
Nougat Cabin is 'n selfsorg-houthuisie in 'n Switserse styl wat in die prentjiemooi dorpie, Clarens, skuil. Die hui...
Willowdene Guest Farm
Willowdene Guest Farm is aan die voet van die Witteberge 35 km vanaf Fouriesburg geleë en bied selfsorgverblyf op '...
By Nauntons is ons trots daarop dat ons ons gaste bederf en hulle die ideale tuiste weg van die huis kan bied. Ons ...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer