Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
661 lekke plekke om te bly
The Victoria House bied gerieflike gastekamers in die hartjie van Ficksburg aan die voet van die Imperani-berg. Die...
The Green Acorn Guest House is in Ficksburg onder die pragtige Imperani-berg in die hartjie van die Vrystaatse Hoog...
Imperani Guest House is aan die voet van die Imperani-berg in Ficksburg. Dié vierster-gastehuis bied luukse B&B-ve...
The Stoke House bied selfsorgverblyf in Clarens, die juweel van die Oos-Vrystaat. Dis tussen die Malutiberge geleë ...
Clarens On Collett is in die bekoorlike dorpie Clarens, in die Vrystaat geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede n...
Oregon Cottage skuil in Ficksburg aan die voet van die ontsagwekkende Imperaniberg. Dié pragtige dorpie staan beken...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer