Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
662 lekke plekke om te bly
Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë. Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, ...
Farmhouse Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis aan die voet van Platberg in Harrismith met 'n pragtige uitsig. Of ...
Cozy and Comfort is 'n bekoorlike eenslaapkamer-eenheid in die veilige buurt Harrismith en is op dieselfde eiendom ...
De Buck Guest Farm bied selfsorgverblyf in 'n ruim plaashuis in die hartjie van die Oos-Vrystaat. Die plaashuis is ...
Zondi Safari's is in die Senekal-distrik en bied 'n keuse van eenhede in 'n ontspannende atmosfeer met asemrowende ...
Mount Everest Guest Farm is op 'n asemrowende plaas in die hartjie van die Oos-Vrystaat, sowat 21 km vanaf Harrismi...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer