Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
665 lekke plekke om te bly
Clarens Lakeview Cottage is 'n rustige en romantiese losstaande selfsorg-kothuis by Clarens se ingang. Ons verblyf ...
Lali's Guest House is in 'n stil woonbuurt aan die voet van Platberg in die rustige dorpie Harrismith geleë en bied...
Maplewood Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Himeville. Die...
The Courtyard Guest House is in 'n moderne gebou wat sentraal geleë is en ideaal geleë is vir gaste wat hul motor w...
16 Larola Terraces is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Clarens en bied 'n skilderagtige berguitsig en gerieflike to...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer