Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Durban
4.3/5
volgens 897 resensies

Lees regte resensies van Durban van 897 geverifieerde gaste.

Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban akkommodasie

587 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R950
R 950 R 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 380
per nag, vir 2 mense

Familie Vakansie Huis basisha is 'n ruim vakansiehuis net 20 km vanaf Durban en 5 km vanaf Westville Mall. Dit bied...

Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf R950
R 950 R 380
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Karin's Apartments

Selfsorg in Park Hill, Park HillDurban
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Karin's Apartments bied gehalte-oornagverblyf op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Die ligging na aan 'n vers...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

17 Shades is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit is ideaa...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense

Accommodation at 95

Selfsorg in Hillcrest, HillcrestDurban
Vanaf
R 1 070
per nag, vir 2 mense

Accommodation at 95 bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Everton, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf is sentra...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gholfbaan
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 070
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 856
R 3 856 R 2 892
per nag (plek vir 6)

502 Oyster Quays

Selfsorg in Umhlanga, UmhlangaDurban
Vanaf R3 856
R 3 856 R 2 892
per nag (plek vir 6)

502 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vyfde verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Ro...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf R3 856
R 3 856 R 2 892
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 807
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 807
per nag (plek vir 2)

Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban en bied 'n verskeidenheid kamer-tipes. Die gastehuis het 5 slaapkamers...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 807
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Roseland House Self-catering is in Glenwood in Durban en bied ’n hawe van rus en vrede in smaakvol versierde selfso...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

York House B&B

Selfsorg in Gillitts, GillittsDurban
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgew...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)

1404 South Apartments 10

Selfsorg in Addington, AddingtonDurban
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

1404 South Apartments 10 is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n gesi...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Butterscotch B&B is in 2009 gestig en bied B&B- en selfsorgverblyf in die Pinetown-, New Germany- en Westmead-area....

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang