Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Durban
4.3/5
volgens 897 resensies

Lees regte resensies van Durban van 897 geverifieerde gaste.

Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban akkommodasie

591 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Sommersby Bed & Breakfast is ideaal geleë in Morningside, direk oorkant die Windermere winkelsentrum waar daar 'n i...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Lughawe-vervoer op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Villa Valencia bied B&B-verblyf in Pinetown met 'n panoramiese uitsig oor Durban. Die middedorp en New Germany Natu...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swem
Kaartbetalings
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

201 Lighthouse Mall is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat op die tweede verdieping van Lighthouse Mall, in die hartjie...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)

1704 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel wat op die 17de verdieping van die Radisson Blu Hotel in die ha...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swem
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 199
R 1 199 R 960
per nag (plek vir 2)

Glorystar The Millennial

Selfsorg in Umhlanga, UmhlangaDurban
Vanaf R1 199
R 1 199 R 960
per nag (plek vir 2)

Glorystar The Millennial bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Die kompleks is n...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
24-uur-ontvangs
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Vanaf R1 199
R 1 199 R 960
per nag (plek vir 2)

Tamarisk

Gastehuis in Berea,  BereaDurban
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Tamarisk

Gastehuis in Berea, BereaDurban
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Tamarisk bied gastekamers in die hartjie van Berea in Durban. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die o...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

204 Lighthouse Mall is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die tweede verdieping van die Lighthouse Mall in di...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

9 Kyalanga bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel op Umhlanga se strandfront. Die liggin...

Swembad
Braai
Visvang
Swem
Swembad
Braai
Visvang
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

The Quays 503 is 'n smaakvolle woonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Point Waterfront, Durban bied...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 6 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 260
per nag, vir 2 mense

North Star Micro Hotel bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike hotel met asemrowende uitsigte oor die see en die...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Warmbad
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 6 260
per nag, vir 2 mense

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang