Indien jy Gansbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gansbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gansbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gansbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gansbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 200 lekke plekke om te bly
180 Degrees of Ocean Accommodation bied selfsorgeenhede oorkant die pad van die rotsige kuslyn in Franskraal. Die e...
Whale Watch Accommodation is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of ‘n groep vriende....
Pêrel van Perlemoenbaai is 'n stylvolle vakansiehuis in Gansbaai, net 'n straat vanaf die see en 'n getypoel wat id...
Vincent's Escape bied 'n rustige wegbreek vir gesinne of 'n groep vriende in Franskraal. Hierdie huis bied slaappl...
Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek met 'n ononder...
Sea Star Cliff is ideaal geleë in De Kelders aan die Atlantiese kus. Dié luukse gastehuis beskik oor 9 gastekamers...
Kormorant Apartment is 'n selfsorgwoonstel teen die see in Franskraal, Gansbaai. Die woonstel grens aan die eienaar...
Shark Cove is in die kusdorpie Van Dyksbaai, 200 m vanaf die see en 500 m vanaf Kleinbaai se hawe. Die huis en koth...
Ons Kraal Holidays is 'n bekoorlike selfsorghuis wat net 200 m van die ongerepte Franskraal-swemstrand af geleë is....
Melkboom is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 10 m van die see af is in Franskraal in Gansbaai. Dis perfek vir 'n gro...