Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Gansbaai akkommodasie
2 Volwassenes
Datums
Kaart
Is jy 'n pensioenaris?
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    R0
    R5000+
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Gansbaai
4.5/5
volgens 782 resensies

Lees regte resensies van Gansbaai van 782 geverifieerde gaste.

Indien jy Gansbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gansbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gansbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gansbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gansbaai akkommodasie

227 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Haus Giotto is die perfekte bestemming in die stil dorpie De Kelder, 'n versteekte juweel wat beroemd is vir die no...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 2 mense

65onCliff

Gastehuis in De Kelders, De KeldersGansbaai
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 2 mense

Dié luukse gastehuis bied onbelemmerde see-uitsigte oor Walker Bay na die Kleinrivierberge en is ook van die beste ...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 4)

Twin Cabins at Romansbaai is tussen fynbos op die Romansbaai Beach Estate in Gansbaai geleë. Hierdie privaat landgo...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Braai
Visvang
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)

Peninsula Villa

Selfsorg in GansbaaiGansbaai
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)

Peninsula Villa is 'n pragtige selfsorghuis op die Romansbaai Beach & Fynbos Estate in Gansbaai. Dit bied die ideal...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 3)

180 Degrees of Ocean Accommodation bied selfsorgeenhede oorkant die pad van die rotsige kuslyn in Franskraal. Die e...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Whale Tale Studio Apartment is op die bestuurder se perseel in die kusdorpie De Kelders, Gansbaai. Gaste kan gedure...

WiFi
Braai
Fietsry
Visvang
WiFi
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

White Shark Guest House is in die bekoorlike dorpie, Kleinbaai, naby Gansbaai in die Wes-Kaap geleë. White Shark Gu...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 6)

The Blue Pearl is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die gewilde vakansie-oord Uilenkraalsmond. Dit is stapafstan...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf R1 350
R 1 350 R 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Eagle's Nest is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese kusdorpie, De Kelders, wat perfek is vir die hele gesin...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Yellow Door is 'n oulike selfsorghuis wat verblyf bied aan gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie in Gansbaai....

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011