Geverifieerde Resensie
Gansbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1244 resensies.
"Baie rustige kusdorpie met besoekers wat soggens en saans gaan stap met hulle gesinne en honde. 'n Draai roomys by die kafee is 'n moet!"
"Pragtige dorpie, lieflike mense, fantastiese kos. As dit nie vir dit was nie sou ons hele naweek 'n flop gewees het. Ons sal beslis weer teruggaan. "
"Mooi stil en rustige omgewing om net te rus en jou self te vind, van die gejaag van die stadslewe."
"We were there for our daughter’s wedding and it was 10/10. As a holiday destination perfect if you’re looking for something extremely quiet and laid back - sleepy town, but clean and friendly."
"As gesin het ons die verskeie grotte gaan opsoek en die kinders het die avontuur vreeslik geniet."
"De Kelders het verskeie mooi plekke met goeie see-uitsig en 'n rustigheid wat moeilik geklop kan word."
"Ons dit geniet om Kleinbaai se penguin sanctuary te besoek en deur Franskraal te ry om die see te gaan sien."