Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gansbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1244 resensies.

De Kelders, Gansbaai

On the Rocks B&B

"Die skoonste plek en die meeste straatjies is geteer. Dit is so interessante plek. Ons het ure gestap. Verlang klaar terug! Ons het die kerk se basaar baie geniet, al die tuisgemaakte goedjies. En die uitgrawing is absoluut besonders."

De Kelders, Gansbaai

whale Rider

"De Kelders is 'n wonderlike bestemming. "

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Eks mal oor die plek, wil graag eiendom daar besit."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Wonderlike wegbreekplek."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Die Tolbos restaurant is 'n wenner!"

Kleinbaai, Gansbaai

White Shark Lodge

"Kleinbaai is ideaal vir die ouer persoon wat nog wil gaan stap langs die see. Ver genoeg van die gejaagde lewe en naby genoeg genoeg aan alles wat jy nodig het."

De Kelders, Gansbaai

Sea Star Lodge

"Whale-watching from the coastline of De Kelders. Nice beach."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Baie stil en aangenaam!"

De Kelders, Gansbaai

On the Rocks B&B

"De Kelders is a beautiful place and the sunset was stunning!!"

De Kelders, Gansbaai

Lala Phanzi

"De Kelders is die beste plek as jy Walvisse wil sien. Die walvisse is so te sê op die strand en as jy 'n goeie kamera het kan jy baie foto's neem. Daar is bankies langs die see vanwaar jy die walvisse kan dop hou en voetpaadjies tot by die rotse as jy nog nader wil gaan om die walvisse te besigtig."

De Kelders, Gansbaai

Whale Cove AG01

"Die woonstelle staan op die presiese plek waar ons wittebrood begin het 32 jaar gelede en dit maak dit net sommer net ekstra spesiaal. Net een probleem die ligging en natuurskoon is te romanties vir enkellopendes (grappie)."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Gansbaai is lekker naby ander klein strandjies om hulle ook te bekyk."

Gansbaai

Great White Accommodation

"Uitstekend vir haaihokduik met 'n baie lekker restaurant. "

Blad
Blad 42 - Wys 1231 tot 1244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang