Geverifieerde Resensie
Gansbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1244 resensies.
"Lovely seaside town, has everything you need to break away and have some quiet time in nature, to hit the reset button. Lovely activities for young and old, adventurous and non-adventurous. Worth the visit."
"Rustige dorpie. Basiese geriewe in Gansbaai. Kleinbaai het nie koswinkels nie, maar Gansbaai is net 3 km ver."
"Die winkelsentrum waar die Spar is was baie vuil met rommel wat rondlê en obskure karakters wat daar rondhang."
"Rustig dorp, mooi ongewing. Nuwe winkelsentrum 'n groot plus. Baie om te sien en te doen in omgewing."
"Moet gaan stap langs die kus, die grotte gaan sien en die strand by De Kelders geniet."
"Wat 'n lieflike en skoon dorp, was verras oor hoe groot hy eintlik is."
"Was by Rosmary Garden. Kos was heerlik, nagereg, (kaaskoek) was vir die prys en porsietjie bietjie duur. Alle plekke ingegaan. Vriendelike diens."
"Not the greatest town. Shops are not well stocked and restaurants are below average. Also don't feel safe. However, Stanford and Hermanus are close and have a completely different story."
"Moenie Coffee on the Rocks in De Kelders misry nie, nie net is dit die mooiste uitsig nie, maar die lekkerste kos en die kelners soos Danielle is uiters behulpsaam, vriendelik en hulle is hartsmense wat jou sommer tuis laat voel in die restaurant."
"We like to do nature walks and Gansbaai is a very good area for it. The beach is clean, tidy, and safe."