Geverifieerde Resensie
Gansbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1244 resensies.
"Ken vir Gansbaai baie goed, goeie hengelplekke, goeie pubs en baie om te doen en te sien vir groot en klein."
"Ek kom al jare van kleins af in Gansbaai, die plek laat my voel asof dit eintlik my huis weg van die huis is."
"Gansbaai is 'n asemrowende kusdorpie wat 'n vinnige en beskostigbare wegbreek uit die stad uit bied. "
"Een van die off the beaten track juwele - gaan maak 'n draai en geniet die pragtige natuurskoon en mense."
"Die area het baie om te besigtig. Ons tydjie was te kort om als te eervaar, dis hoekom ons definitief terug gaan."
"Dit sal goed wees as daar meer inligting oor die ligging van die grotte by De Kelders kan wees. En staproete na die grotte ens. Ek dink dat restaurantjies ook meer moet adverteer."
"Gansbaai is een van die mooiste plekke om die natuur te geniet as jy hou van stap en ontdek. Anderste manier om die kus te geniet. Ons geniet die rustigheid wat Gansbaai bied die meeste."
"Kuslangs Pub en Restaurant in Franskraal word sterk aanbeveel, baie vriendelike mense en waarde vir geld."
"A list of recommended restaurants and shopping malls would be appreciated as well as what to do while there at that specific time if any. Google is not always accurate."