Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gariepdam.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gariepdam akkommodasie
Bladsy 4 - 25 lekke plekke om te bly
Tzamenkomst River Lodge is op die oewer van die Oranjerivier langs die N1 naby Colesberg geleë. Dit is ideaal vir r...
Big Sky Ranch, wat voorheen bekend gestaan het as Gary Player Horse Stud, is in die uitgestrekte Karoo, naby Colesb...
Gariep N1 Chalets is in die middel van Suid-Afrika, tussen Johannesburg en Kaapstad en 15 km noord van die Gariepda...
Plaastoe Gastehuis is 'n ideale oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas net 8 km vanaf die N1 en bied gemaklike sla...
Kareeplaas is op 'n beesplaas sowat 30 km vanaf Gariepdam en is net 23 km vanaf die N1. Die huis is teen die voet v...
Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg gel...
Driekwartblou Gastehuis is op 'n werkende plaas en loopafstand vanaf die Gariepdam geleë. Die gastehuis is langs Ov...
Yardley Cottage is 'n knus selfsorg-plaashuis wat vir 6 gaste geskik is en op 'n werkende beesplaas, net 20 km vana...
Morning Glory Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas, die Gelykfontein Stoetery (Van der Walt sedert 1884). Die ...
Siloam Village is tussen 3 natuurreservate geleë en bied gratis wildkyk-geleenthede aan gaste. Gaste kan heerlik in...