Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Gauteng
4.2/5

Lees regte resensies van Gauteng van 5186 geverifieerde gaste.

Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gauteng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gauteng akkommodasie

2730 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Brooklyn Apartments is in Brooklyn, Pretoria geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat binne maklike ber...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Meraki Country Manor is in Sunrella AH, net 8 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe geleë en bied lieflike kamer...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Silver Palms Guest House skuil in die pragtige Silver Lakes Golf and Country Estate in die ooste van Pretoria. Da...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Olive Tree is 'n selfsorgtuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Vanderbijlpark. Die woonstel i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

URlyfstyle Accommodation

Selfsorg in Kemptonpark, KemptonparkGauteng
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

URlyfstyle Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Kemptonpark en is geskik vir 'n groot gesin of 'n groep...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Bridgewaters Horse Park bied 'n rustige wegbreek in die skilderagtige Magaliesburg se bergreeks wat in Hekpoort, Ga...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms is op 23 hektaar se grond in Lanseria en het 'n lieflike uitsig d...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

17 on 13th Guest House bied gasteverblyf in Edenvale, Johannesburg en 10,5 km vanaf O.R. Tambo geleë. Verblyf best...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 785
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 785
per nag, vir 2 mense

Fancy Pansy is in Germiston se voorstad, Primrose geleë en is sowat 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe e...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 785
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R590
R 590 R 531
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R590
R 590 R 531
per nag, vir 2 mense

Petals Soft bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang in die eienaar se huis op Silverwillow Estate in Pretoria...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R590
R 590 R 531
per nag, vir 2 mense

Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen hoëveld...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang