Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3236 reviews.
"Soos enige kleindorpie is daar maar tekens van verval met slaggate. Die rivier is 'n groot bonus en dis baie rustig langs die rivier."
"Baie mooier en vriendeliker stad as Johannesburg en baie gemakliker om rond te beweeg."
"Terrein is pragtig en goed ingerig, maar ons kon die ander plekke se gaste hoor en hulle musiek wat deur die aand geraas het - wat die "bos"-gevoel bietjie bederf het vir ons."
"Ek woon in Pretoria, hier is baie om te doen, asook vriendelike mense oral waar jy gaan."
"We are from Johannesburg and needed a quiet, tranquil place for a retreat and this accommodation was ideal for our group. Shops, shopping centers and restaurants are a minute drive away."
"Beste restaurante/ pubs/ vibes en almal is vriendelik en lekker mense. Restaurante wat ons gunsteling was: Die Land, @ the Beach Bar, SowaarBar, Padstal en die Boerkombuis. Almal in 'n 10 km radius vanaf die Green Whisper. Dankie Pretoria vir al die braaibroodjies op julle menus! "
"Soos enige ander plekke op die platteland gaan Meyerton ook maar agteruit, maar darem nie so sleg soos ander plekke nie."
"So naby aan Pretoria, maar tog voel dit of 'n mens in die hartjie van die Bosveld is."
"Verkeer 'n nagmerrie, veral met loadshedding en robotte wat nie werk nie."