Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 5186 resensies.
"Klein vriendelike dorpie met BAIE om te doen om nie eens van al die lekker eetplekke te praat nie!"
"Sal dit nie aanbeveel as 'n toeriste-bestemming nie weens die vreeslike bedrywighede in die omgewing, om deur te ry soontoe vanaf Lynnwood is glad nie 'n plesier met al die verkeer en verkeersligte nie."
"Mooi landelike omgewing en sentraal geleë vir besienswaardighede en die stad."
"Fourways had all the shops and restaurants one would want and is also close to Sandton and the Cradle of Mankind. It is also more reasonably priced than Sandton. It also offer a better option for travelers leaving for the Northern parts of South Africa, as traffic is not as bad and there are various route that can be taken."
"Dit is 'n stil area en tog baie naby aan die groot winkelsentrums en die besienswaardighede wat daar is."
"Die vele omliggende winkels, slaghuis en inkopiesentrums in die direkte omgewing was beslis 'n aanwins."