Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3236 reviews.
"Randburg is baie boomryk en 'n pragtige omgewing. Andersins is Johannesburg maar besig en bedrywig."
"Die Centurion Society of Model Engineers is 'n moet-sien vir jonk en oud!"
"Great city. I love the vibe and find people very friendly and service is generally very good too."
"It is a good place to visit, if you want to be away and have a quite time, that's the place to be."
"Die verkeer is erg, maar met die krag (loadshedding en onderbrekings) was dit een te erg!"
"Was by Clearwater Mall, het veilig gevoel. Florida-skietbaan was ook skoon en netjies, die omgewing was ook nie te sleg nie."
"We drove out to a couple of museums that are close by and enjoyed a nice hike at the Windy Brow."
"Tv het geen opvangs gehad nie, maar dit het ons nie gepla nie, aangesien ons deurentyd besig was, maar kan sien dat dit ander gaste dalk sou pla."
"Verbeter onderhoud op paaie ten spyte van waarskuwing dat paaie sleg is. Dit maak nie paaie beter nie."
"Aangesien Dinokeng nie troeteldiervriendelik is nie, het ons baie min in Dinokeng rondgery."
"Many awesome hidden gems around Gauteng. Need more exposure and advertising. Gauteng has a lot to offer"
"Voel onveilig in verkeer. Bestuurders bestuur aggressief en onverantwoordelik. Hoofpaaie OK, maar ander paaie definitief nie soos Wes-Kaap nie."
"Bush was thick with high grass resulting in poor sightings. Lots of invasive vegetation thoughout. Very poor birdlife while we were there. Not a duck or even coot on the river or dam. Very pricy to get in for a day visit at R80 per head plus a R250 permit fee. We were pensioners so paid R125 for the permit. Roads to the reserve were very badly rutted making the driving unpleasant."
"Baie netjiese en skoon dorp, gerieflik naby aan verskeie groot stede. Mooi omgewing."