Geverifieerde Resensie
George
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1706 resensies.
"George is 'n baie oulike en knap plek. Baie mooi plekkies, soos die aarbeie plaas. Rustige dorp, mense vriendelik en laat mens tuis voel."
"George is always breathtakingly beautiful with the majestic Outeniqua mountains as backdrop."
"Wat my baie beïndruk het was dat die verkeersligte steeds tydens loadshedding gewerk het! By ons in die Vaaldriehoek werk dit meestal nie eers as krag aan is nie! En dan is daar natuurlik die George lughawe."
"Ons het in George oornag aangesien dit, weens sy ligging, maklik was om daguitstappies te doen."