VoelFrey
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
VoelFrey bied verblyf in George aan die voet van die Outeniekwabergreeks. Dis ideaal vir avontuurlustige fietsryers, sakereisigers, 'n paartjie of 'n gesin in 'n stil residensiële gebied.
Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is knus met 'n ontspanne atmosfeer wat mens dadelik laat tuis voel.
Die verblyf is 2 km vanaf MediClinic, die rugbystadion, George Gholfbaan, Virgin Active en Spar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink VoelFrey het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap