Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1706 resensies.

Campher's Drift, George

Caledon23 Country House

"Campher's Drift is baie sentraal geleë en 'n baie mooi gedeelte van George."

George

"Baie te sien en doen."

George

Pine Lodge Resort

"We love visiting George and will definitely return."

Heatherlands, George

Devine Living

"Pragtige woongebied met die mooiste groen bome!"

George

Pine Lodge Resort

"George is 'n stad, maar ook 'n dorp. Dit is netjies en skoon en die paaie raak tog stil. Ek is mal daaroor."

Heroldsbaai, George

Dragonfly Cottage

"Sou lekker wees as daar net 'n klein restaurantjie op die strand was waar mens kon sit en die pragtige uitsig geniet. Dit is regtig 'n pragtige plekkie."

Heroldsbaai, George

The Third Dolphin

"Die strand is pragtig en die mense baie vriendelik. 'n Juweel wat hopelik lank so sal bly. Gerieflik naby alles geleë indien jy nie elke dag strand toe wil gaan nie. Die kafeetjie onder by strand is redelik gerieflik toegerus. Dalk moet iemand die besigheidsgeleentheid sien en iets naby die strand oprig in seisoen."

George

Blue Whale Resort

"George is centrally and conveniently situated in relation to surrounding tourist attractions."

George

"Pragtige, skoon en netjiese dorp."

George

Surfari Resort

"Victoriabaai is beslis mooi, pas net op vir diewe op die strand en by jou kar in die parkeerarea."

George

Private Studio

"Pragtige omgewing en baie lekker koffiebrandery! "

George

Farm & Fellow @ Tramonto

"Een van my gunstelingplekke."

Heroldsbaai, George

Dutton's Villa

"Ons bly maar teruggaan daarheen - beste strandjie aan die Kaapse Suidkus!"

George

Lentelus Guesthouse

"George/Mosselbaai is van die skoonste dorpe in die land."

George

Bossy's-Joy Guesthouse

"There is very few places like George. Simply one of the best holiday destinations in South Africa."

George

Arabella Gasteplaas

"Hier is als wat jy wil hê wanneer jy met vakansie gaan. Daar is die mooiste strande, dan is daar ook winkelsentrums en als wat daarmee saamgaan. En net om als af te rond, het jy ook die bome en berge waarna jy vir ure kan staar. Ons het heerlik gekuier in George!"

George

"Alle seisoene in een dag."

George

Jamaed Court Self-Catering Apartments

"Voortreflik as 'n toerismebestemming. Pragtige natuurskoon en die omliggende strande is pragtig. "

Blanco, George

Tantivvey Country Guest House

"Moeiliker om te bereik en sowat 20 minute uit die middestad. Die rustigheid van die omgewing vergoed daarvoor."

George

"Dis baie mooi en baie skoon en die mense is baie vriendelik. Ek sal enige tyd daar wil woon. "

George

Abbaqua Guest House

"Pragtige dorp met goeie fasiliteite. Naby genoeg aan die strande, maar weg van die gewoel."

George

Herolds Bay Resort

"Fantasties! Sal weer gaan. Naby verskillende pragtige natuurskoon."

Heroldsbaai, George

Rooidraai Verblyf

"Beperkte parkering by die strand skep probleme."

George

Green Pastures

"Baie mooi, skoon en versorgde dorp! Voorbeeld van hoe dinge kan wees!"

Heatherlands, George

Avo&Oak Guesthouse

"Pragtige boomryke omgewing. Rustige buurt. Dit is 'n entjie weg van die winkels en die see."

George

Pine Lodge Resort

"Mooiste dorpie in die land! "

George

Private Studio

"George is 'n mooi dorp, geleë in 'n omgewing wat baie vir toeriste bied."

Blad
Blad 51 - Wys 1501 tot 1530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang