Indien jy Germiston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Germiston.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Germiston Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Germiston accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Germiston akkommodasie
Bladsy 7 - 50 lekke plekke om te bly
Allo Allo Bed and Breakfast is in Boksburg geleë. Dit is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike B&B-verblyf bied en i...
Sha-Mani staan in 'n welige tuin in Alberton, net 30 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe en stapafstand van verskei...
Commalong Lodge bied selfsorgverblyf in Alberton en is ideaal vir gaste wat op soek is na langtermyn-akkommodasie m...
Zhantique Airport Guest House is ideaal in Boksburg naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe en alle geriewe geleë. ...
Willy Chateau is gerieflik geleë in Kensington, 'n historiese woonbuurt, oos van Johannesburg. Willy's Chateau is g...
B&S Guesthouse is in Kensington, Johannesburg, geleë en het gerieflike verblyf vir oornaggaste. Verblyf word in 3 ...
Tranquility in the City bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartji...
Sunward Guesthouse is net 'n kort motorrit van die OR Tambo Internasionale Lughawe af en bied gerieflike verblyf vi...
27A on Angus is 17 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Bedfordview, Germiston. Gehalteverblyf word aan sa...
Claus Inn Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf in Alberton. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakel...