Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Gqeberha (Port Elizabeth)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gqeberha (Port Elizabeth) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1368 resensies.

Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Pine Tree Lodge

"Fantastiese plek, ek is mal daaroor."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Riverside Drive

"Het alle fasiliteite in die area: dokter, winkels, 'n Steers en die beste die strand binne stap afstand en vanaf sommige huise 'n uitsig van die see. Fantasties!"

Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats

"Somerstrand is 'n lekker toeristebestemming. Ons sal weer na die omgewing gaan."

Gqeberha (Port Elizabeth)

6 On Turner

"Heerlike vakansie stad."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bluewater Bay Inn

"Baie rustige kusdorpie, definitief vir rus en vrede."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

7 On Joycelyn

"Als wat jy nodig het is binne bereik."

Gqeberha (Port Elizabeth) SSB, Gqeberha (Port Elizabeth)

1 Cora Terrace Backpackers

"Vriendelike stad en omgewing, hou veral van die weer."

Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

River Road Guest House

"Naby aan al die belangrike plekke, baie sentraal, alles daar wat nodig is."

Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Millard Crescent Guest House

"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."

Gqeberha (Port Elizabeth)

Blue Horizon Bay Guest House

"Port Elizabeth is regtig 'n mooi en skoon stad met baie om te doen. Ons was aangenaam verras gesien in die lig van hoe party stede al agteruit gegaan het. Ons sal definitief weer daar gaan vakansie hou."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

84 on Himeville

"Lekker naby aan Port Elizabeth en Uitenhage vir besienswaardighede en ander strande."

Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)

Emerald Cottage

"Oulike klein Oos-Kaapse dorpie."

Gqeberha (Port Elizabeth)

Tyday Accommodation

"Baie ander goeie akkommodasie en toeriste aktiwiteite."

Gqeberha (Port Elizabeth)

6 On Turner

"PE bly nou 'n lekker plek en ek like dit om daarheen te gaan."

Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

River Road Guest House

"I go there to shop, not as a tourist."

Gqeberha (Port Elizabeth)

Anchor's Rest

"Mense raak vasgevang in die hoofstroom van beweging van vakansiegangers. Besoek gerus alternatiewe omgewing en gebiede. PE is verspreid oor 'n baie groot area. Die mees ideale klimaat in SA! As daar sterk winde is vra gerus die plaaslike inwoners waar is alternatiewe plekke waar die wind nie so intens is nie."

Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Corner House Accommodation

"Nice place to start or end a trip along the coast of South Africa."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

84 on Himeville

"Nooit gedink dis so mooi daar nie, was aangenaam verras."

Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Algoa Bay Bed & Breakfast

"Sal altyd my bestemming bly wanneer op vakansie is in Port Elizabeth, hou aan die plek ontwikkel en moet nie tou opgooi nie. Waar daar 'n wil is is 'n weg!"

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Jessie's Place

"Breng een bezoek een Addo Elephant Park!"

Blad
Blad 43 - Wys 1261 tot 1290

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang