Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Graaff-Reinet.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Graaff-Reinet akkommodasie
110 lekke plekke om te bly
De Wingerd is in Graaff-Reinet en bied lieflike kamers in 'n Karoo-Victoriaanse styl vanuit die 1840's, en is net 7...
Historic Old-fashioned Cottage is 'n ruim selfsorgeenheid wat met karakter en ouwêreldse sjarme gevul is en dit is ...
12 Parsonage - De Kothuize is 'n bekoorlike en histories betekenisvolle kothuis vir 6 gaste in Graaff-Reinet se pre...
4 Rothman Street B&B
De Graaff Manor is in die historiese dorp Graaf-Reinet en bied ontspanne verblyf in 'n geskiedkundige dog moderne g...
Garden House and Cottage
The Whyte House nooi gaste om egte Suid-Afrikaanse gasvryheid in 'n lieflike grasdakhuis in Graaff-Reinet in die ha...