Geverifieerde Resensie
Grabouw
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Grabouw bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 101 resensies.
"Dit sal goed wees as die gastebedryf in Grabouw miskien kyk of daar nie dalk beurte gemaak kan word om te verseker dat daar meer maaltydopsies vir aandete ontwikkel kan word vir mense wat oorslaap nie. Die wyne wat ons geproe het, was oor die algemeen goed, maar ongelukkig kan sommige plase net met vooraf reëlings besoek word. As hulle wel een of twee dae 'n week sou adverteer sou dit die opsies natuurlik baie uitbrei."
"Grabouw is a lovely little town, close to the Elgin Railway market, and lots of great restaurants, wine farms, and apple farms. There are lots of things to do in the surrounding area."
"Dit is meer as die moeite werd om veral die Saterdagmark te besoek. Grabouw is naby genoeg aan Villiersdorp, Caledon, elk met mooi natuurskoon. Natuurlik, wynproeplekke wat net lekker is."
"Dit lyk na 'n oulike dorpie en daar is pragtige plekke in die omgewing. Die area is pragtig."
"The town is a dump, the wine farms are lovely but mostly closed on a Sunday and after 4 on Saturday afternoons. We did the Cape Canopy Tour which was great!"
"The town is quaint and have many things to do and places to explore. Will definitely be going back."
"Grabouw en omgewing bied jou alles wat jy benodig. Die groen appelboorde en die mooi van die omgewing is net so anders en rustig. Mense is almal vriendelik en opreg."
"Grabouw gives access to Elgin and surrounding wine lands and farms. Great for active people but also lovely for our old college reunion to sit around and chat."
"Because of the rain we only checked out the pizza market and that was wonderful."
"We enjoyed the Railway Market and visited wine farms and there's always plenty of places to eat."