Geverifieerde Resensie
Makhanda (Grahamstown)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Makhanda (Grahamstown) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 68 resensies.
"Daar is 'n ryk geskiedenis. Wonderlike, interessante en geskiedkundige geboue en kerke."
"Vir my eerste besoek, was dit regtig 'n groot verrassing. Baie mooi outydse dorpie met moderne geriewe."