Verified Reviews
Border Area
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Border Area
Rated 4.3 out of 5 based on 1510 reviews.
"Great beaches and people. Just stay away from the city center, it's too congested and not very clean."
"Cintsa is stil met lang strande om op te loop. Dit is dierevriendelik en perfek as jy wil wegkom van die besige samelewing en wil rus."
"Pragtige klein afgeleë dorpie; met al die nodige beskikbaar! Die kuslyn en buurdorpies is naby en heerlik om te besoek - noord en suid! Volop voëllewe; verskeie staproetes en riviere!"
"Dis 'n baie klein dorpie met min winkels, om die noodsaaklikste te koop moet mens Barkley toe ry. "
"Pragtige omgewing, berge, bergpasse wat motorfiets ryers ook baie sal geniet. Hope plekke om te besoek of in te ry om te gaan kyk hoe dit lyk!"
"Beplan jou petrol verbruik indien jy 4x4 roetes gaan ry, dit is ’n prag wêreld. Daar is noodpetrol op die dorpie en wat mens vooraf kan bestel. Maak seker jou kamera se batterye is gelaai."
Gxarha (Morgan's Bay), Border Area
Unit 1 Beach Road"Daar is geen plek in Suid Afrika wat jou so 'n gebalanseerde vakansie bied nie. Pragtige strande, lagoon, kranse, rotse met asemrowende sonsopkoms en -ondergang. There just ain't another place like this."
"Last visited Port St. John’s many years ago. The town is a bit grubby and unkept. The road through flagstaff and Lusikisiki has lots of potholes but manageable. The road to Mthatha is very good. Very pretty area. Worth a visit and stay at N’taba River Lodge."
"It is at the start of the Wild Coast so if you like unspoiled and don't want crowds then its the place to go. Will definitely go back."
"Wees net voorbereid dat die paaie nie goed is nie, so ry stadiger as gewoonlik. Besoek ook gerus Tsitsa Falls - dit was die moeite werd om die modderige pad aan te durf. Daar is orals juweeltjies - so moenie net jaag van dorp tot dorp nie."
"Dorp is nie baie nice nie. Stel voor om maar daar weg te bly as jy dit kan help."
"Die middestad is baie vuil, maar die Beacon Bay- en Gonubie-voorstede is in goeie toestand. Wees net versigtig in die verkeer veral by verkeersirkels. Die motorbestuurders daar verstaan nie die reëls by verkeersirkels nie."