Indien jy Harrismith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Harrismith.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Harrismith Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Harrismith accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Harrismith akkommodasie
39 lekke plekke om te bly
Protea by Marriott Hotel Harrismith Montrose is in Swinburne, 30 km vanaf Harrismith, wat dit perfek maak vir gaste...
MacFarlanes is 'n selfsorghuis op die oewer van 'n mensgemaakte dam en bied gerieflike verblyf vir 12 gaste. Dié d...
Buffalo Hills Private Game Reserve is 'n versteekte juweel in die Drakensberge se hoëveld, naby die Sterkfonteindam...
Oban Farm Stay
Oban Guest Farm is in 'n vallei geleë en spog met 'n wonderlike geskiedenis wat oor 101 jaar strek. Die gasteplaas ...
Oaklands Farm Stay bied 'n hotelervaring en is op 'n plaas geleë. Geleë op die skilderagtige platorand van die suid...
Waterfall Lodge bied rugtige verblyf in 'n skilderagtige selfsorgvakansiehuis op 'n plaas in van Reenen. Die huis s...