Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1092 resensies.
"Great, and with the most amazing views and activities. The part I enjoyed the most was the cable way and being on top of a mountain as well as the monkey sanctuary."
"A quaint, friendly, small town, with plenty of options for day trips or relaxing for a few days in a quiet, peaceful, secluded place."
"Pragtige omgewing, boomryk, heerlik vir ontspanning en daar is so baie besienswaardighede om te besoek en te besigtig - die ideale omgewing vir 'n wegbreeknaweek! "
"Hartbeespoort is 'n mooi plek en ek sal dit graag weer wil besoek en dan bietjie langer bly."
"Omdat ek al jare in die omgewing bly, kan ek sê hier is baie besienswaardighede en baie om te doen - van 'n mark met 'n lekker restaurant tot opwinding vir die avontuurlustige."
"We like flea markets, and especially the food at Al Madina Restaurant. The Bunny Chow we ate there was very nice. We never ate one like that in our life."
"Hartbeespoort is die beste! Daar is baie om te doen vir oud en jonk en dit is ook goed geleë, beter as om see toe te gaan!"
"Schoemansville is a beautiful and very central area - close to boats, shops and other activities. I am surely coming back to the area."