Geverifieerde Resensie
Hartbeespoort
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1092 resensies.
"It's our favorite place in in SA! And so close to home, feels like you are in another country. "
"Baie mooi uitsig, rustig en veilig en naby 'n klomp ander lekker goed om te doen. Net jammer mens kan glad nie by die dam self uitkom nie."
"Omgewing is baie geskik vir toerisme. Daar is baie plekke wat besoek kan word. Kabelkar moet in stand gehou word, asook dieretuin. Lok baie mense."
"Dit is kommerwekkend om te sien elke tweede eiendom is in die mark. Iets is besig om in die omgewing te gebeur. Die sekuriteit by Kosmos Village was dierbare goeie mense, hulle was baie professioneel en is baie vriendelik en aangename mense."
"'n Mens voel nie veilig as jy wag om deur die tonnel te ry nie. Ook nie by die damwal en robotte nie. Die kabelkarre kos duurder by Hartbeespoortdam as die kabelkarre by Tafelberg (geen afslag vir kinders nie)."
"Ons was in die Kosmos Village vir 'n troue en dis 'n pragtige omgewing. Neem kennis dat die Kosmos Village egter 'n geslote area is waar slegs inwoners (en hul besoekers) kan ingaan. Montego Bay is buite hierdie village. Baie om te doen in die omgewing."
"It is ideal for sleeping and relaxing indoors. It is not for sightseeing as it's amongst residents and not up in the mountain."
"I will definitely go back for at least a week, it is a lovely place."
"They should make more tourism attractions, if you will be there for days you will be bored on third day."
"Baie lekker plek naby Pretoria om net weg te kom en te ontspan! Klomp dinge om te doen lekker eet plekke!"
"Kosmos is a beautiful area, it was our first time there but will not be our last....thanks to Montego Bay you guys (ladies) are great!"
"Lovely place to visit. Only complaint is wish the council in the area would spend a bit of money and clean up the litter particularly along the banks of the dam."
"Het die slaghuis daar besoek. Fanasties weer teruggery om klomp vleis terug te bring huistoe."
"Schoemansville is baie sentraal geleë, dis 'n rustige omgewing en almal is so vriendelik."
"Die paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie maar dis lekker naby aan 'n verskeidenheid attraksies soos Jasmyn ens."
"Baie lekker plek met 'n verskeidenheid besienswaardighede vir jonk en oud om te geniet."