Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hartenbos
4.8/5
volgens 825 resensies

Lees regte resensies van Hartenbos van 825 geverifieerde gaste.

Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos akkommodasie

229 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Hartenbos

Estoril 3

Selfsorg in Voorbaai,  VoorbaaiDiazstrand
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)

Estoril 3

Selfsorg in Voorbaai, VoorbaaiDiazstrand
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Estoril 3 is in die kusdorpie Mosselbaai geleë en bied gesinsvriendelike selfsorgverblyf met 'n asemrowende uitsig ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Elektroniese bankoorplasing
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)

54 De Valle

Selfsorg in Voorbaai,  VoorbaaiDiazstrand
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

54 De Valle

Selfsorg in Voorbaai, VoorbaaiDiazstrand
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

54 De Valle is 'n pragtige vakansiehuis in die rustige Diaz Strand en is perfek vir paartjies, gesinne of groepe vr...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

Estoril 26

Selfsorg in Voorbaai,  VoorbaaiDiazstrand
Vanaf
Vanaf R 1 575
per nag (plek vir 4)

Estoril 26

Selfsorg in Voorbaai, VoorbaaiDiazstrand
Vanaf
R 1 575
per nag (plek vir 4)

Estoril Villa 26 is 'n woonstel met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit is sentraal geleë in Mosselbaai met gerieflike...

Vanaf
Vanaf R 1 575
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Huisie by die See is 'n moderne selfsorgwoonstel in Die Voorbaai in Mosselbaai wat ideaal is vir 'n gesin of 'n gro...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Te Waterkant 10 is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die kusdorpie Diazstrand, Mosselbaai. Hierdie woonstel bied 'n o...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Rolstoelvriendelik
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)

Eighty9diaz

Selfsorg in Voorbaai,  VoorbaaiDiazstrand
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)

Eighty9diaz

Selfsorg in Voorbaai, VoorbaaiDiazstrand
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Mosselbaai lê aan die westekant van 'n skilderagtige kuslyn genaamd die Tuinroete en is 'n gewilde toeristebestemmi...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense

33 Te Waterkant

Selfsorg in Voorbaai, VoorbaaiDiazstrand
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

33 Te Waterkant is in Diazstrand in Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir gaste opsoek na ‘n lekker seevakansie. Di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)

Te Waterkant 15

Selfsorg in Voorbaai, VoorbaaiDiazstrand
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Te Waterkant 15 in Mosselbaai is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel reg voor op die see. Dit het 'n privaat...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)

Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Estoril Villas 10 is in Mosselbaai, Wes-Kaap geleë. Dié eenheid is naby Pansy-strand, Diaz-strand en die Diaz water...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

1 Estoril Holiday Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Diaz-strand, Mosselbaai. Die woonstel i...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou. Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang