Geverifieerde Resensie
Hartenbos
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartenbos bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 825 resensies.
"I have recommended Lekkeslaap to my other friends and they managed to get accommodation at the last moment. Ek het lekke gebly en lekke geslaap. Totsiens tot volgende vakansie. "
"Pragtige plek, en op die drumpel van Mosselbaai. Vir die wat wil "shop" is daar lekker inkopiesentrums, oorgenoeg eetplekke om van te kies en te keur, en dan is daar die pragtige stil strande ... hemels!"
"Die Natalse strande kan net nie vergelyk word met die skoon strande in Hartenbos nie. Ons is nou absoluut verlief op die Kaap !"
"Baie aangename vakansie atmosfeer. Volop verblyf en besighede voldoen aan vereistes."
"Hartenbos is en bly die heerlikse vakansie vir ons. Sien uit na nuwe verwikkelinge in Hartenbos. "
"Dit is sekerlik een van die beste toerismebestemmings in die land en heeltemal onderskat."
"Baie gematigde klimaat, oulike kusdorpie, beskik oor alles wat jy in 'n groot stad sal kan kry. Hoef werklik vir niks terug te staan nie. Mense baie hoflik, bedagsaam en baie baie vriendelik. Sal beslis weer kom kuier in Hartenbos. "