Geverifieerde Resensie
Heatherlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Heatherlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 69 resensies.
"Lovely residential area with access to forest and mountain walks, quiet and secure. Not much to do as a tourist, but for business travel it was ideal location, as close to all."
"Heatherlands is 'n pragtige statige woonbuurt met 'n uitsonderlike aangename stil atmosfeer."
"Pragtige uitsig teen die berg en uitstekende restaurante, veral Deacon Bistro sal ek sterk aanbeveel."
"Pragtige boomryke woonbuurt teen die berge in George. Sentraal geleë naby sakekern. Naby is daar teen die berg voetslaanpaaie en ook om met fietse oor die berg te ry Heroldsbaai toe as jy so sou wou."
"Baie stil, rustige buurt maar tog naby genoeg vir vinnige aankope in die dorp. Net wat 'n natuurliefhebber nodig het. "