Indien jy Heidelberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Heidelberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heidelberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heidelberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Heidelberg akkommodasie
14 lekke plekke om te bly
Tiny Home is 'n bekoorlike selfsorghuis in Suurbraak, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek met fam...
A Frame is 'n eenheid wat heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit bied 'n wegbreek in die be...
Inkaroo Cottage is in Barrydale, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Langeberge, geleë. Dié dorpie is op die ...
Kweekkraal Guest Farm is 8,2 km wes van Riversdal aan die beginpunt van die Tuinroete geleë. Die plaas is in 'n bew...
Windy Rose Villa is 'n stylvolle selfsorghuis in Barrydale, 'n dorp wat aan die Overberg en die Klein-Karoo grens. ...
Icarus is 'n knus selfsorgkothuis in 'n privaat natuurreservaat net buite Barrydale. Die kothuis word deur berge om...
Protea Lodge is in die hartjie van die Klein Karoo fynbos, en bied 'n idilliese toevlugsoord vir diegene wat vertro...
Romantic Cottage is 'n stylvolle selfsorgkothuis in Barrydale, 'n dorp wat aan die Overberg en Klein-Karoo grens. H...
Korentepoort Dam is 16 km van Riversdal aan die voet van die Langeberge geleë. Riversdal is tussen Swellendam en Mo...